![]()
| ||
Datum | 24 Februarie 1955 | |
Plek | Ambassador Hotel, Los Angeles | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | On The Waterfront (drama) Carmen Jones (komedie of musiekspel) |
Die 12de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1954 vereer het, is op 24 Februarie 1955 in die Ambassador Hotel in Los Angeles, Kalifornië, gehou.