16 Cygni | ||||
Sterrebeeld | Swaan | |||
Spektraaltipe | G1,5Vb / G2,5Vb (16 Gygni C: M?V) | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 16 Cyg A / 16 Cyg B: 19h 41m 48,95s / 19h 41m 51,97s | |||
Deklinasie | +50° 31′ 30,2″ / +50° 31′ 03,1″ | |||
Skynmagnitude (m) | 5,96 / 6,2 | |||
B-V-kleurindeks | 0,64 / 0,66 | |||
U-B-kleurindeks | 0,19 / 0,20 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,02 / 0,97 | |||
Ligsterkte (L☉) | 1,6 / 1,3 | |||
Ouderdom (jaar) | 10,4 / 9,9 gigajaar | |||
Temperatuur (K) | 5 803 / 5 752 | |||
Afstand (ligjaar) | 6,8 / 69,2 | |||
Eienskappe | ||||
Veelvoudigheid | Driedubbele ster | |||
Planete | 1 | |||
Ander name | ||||
16 Cyg A: BD+50 2847, GCTP 4634.00, GJ 765.1 A, HD 186408, HIP 96895, HR 7503, LTT 15750, SAO 31898, Struve 4046A 16 Cyg B: BD+50 2848, GJ 765.1 B, HD 186427, HIP 96901, HR 7504, LTT 15751, SAO 31899, Struve 4046B | ||||
|
16 Cygni (of 16 Cyg) is ’n driedubbele ster sowat 69 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Swaan. Dit bestaan uit twee Sonagtige geel dwergsterre, 16 Cygni A en 16 Cygni B, en ’n rooi dwerg, 16 Cygni C. In 1996 is ’n eksoplaneet ontdek in ’n sonderlinge wentelbaan om ster B.