1965 Suid-Afrikaanse Grand Prix

  1965 Suid-Afrika Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 10 in die 1965 Formule Een-seisoen

Datum 1 Januarie 1965
Amptelike naam 11de Internasionale RAC Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Prins George-renbaan, Oos-Londen, Suid-Afrika
Baan Tydelike straatbaan
3.920 km (2.436 mi)
Afstand 85 rondtes, 333.175 km (207.025 mi)
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax
Tyd 1:27.2
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax
Tyd 1:27.6 op rondte 80
Podiumplekke
Eerste Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus-Climax
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk John Surtees Ferrari
Derde Vlag van Verenigde Koninkryk Graham Hill BRM

Die 1965 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op Vrydag, 1 Januarie 1965 op die Prins George-renbaan in Oos-Londen, Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die 1965 kampioenskapseisoen en is deur Jim Clark in sy Lotus-Climax gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne