Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 1 van 13 in die 1971 Formule Een-seisoen | ||
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985) | ||
Datum | 6 Maart 1971 | |
Amptelike naam | Vyfde AA Suid-Afrikaanse Grand Prix | |
Plek | Kyalami, Midrand Transvaal, Suid-Afrika | |
Baan | Permanente renfasiliteit 4.104 km (2.550 mi) | |
Afstand | 79 rondtes, 324.216 km (201.458 mi) | |
Weer | Warm sonskyn en droog | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | Jackie Stewart | Tyrrell-Ford |
Tyd | 1:17.8 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Mario Andretti | Ferrari |
Tyd | 1:20.3 op rondte 73 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Mario Andretti | Ferrari |
Tweede | Jackie Stewart | Tyrrell-Ford |
Derde | Clay Regazzoni | Ferrari |
Die 1971 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix is op 6 Maart 1971 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika gehou.