Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 1 van 16 in die 1982 Formule Een-seisoen | ||
Datum | 23 Januarie 1982 | |
Plek | Kyalami Transvaal, Suid-Afrika | |
Baan | Permanente renfasiliteit 4.104 km (2.550 mi) | |
Afstand | 77 rondtes, 316.008 km (196.358 mi) | |
Weer | Droog | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | René Arnoux | Renault |
Tyd | 1:06.351 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | Alain Prost | Renault |
Tyd | 1:08.278 op rondte 49 van 77 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | Alain Prost | Renault |
Tweede | Carlos Reutemann | Williams-Ford |
Derde | René Arnoux | Renault |
Die 1982 Suid-Afrikaanse Grand Prix was 'n Formule Eenwedren wat op 23 Januarie 1982 te Kyalami gehou is. Dit was die eerste ren van 16 in die 1982 Formule Een Wêreldkampioenskap. Die wedren van 72 rondtes is deur Alain Prost in 'n Renault gewen.