1987 Brasiliaanse Grand Prix

  1987 Brasiliaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 16 in die 1987 Formule Een-seisoen

Datum 12 April 1987
Amptelike naam 17º Grande Premio do Brasil
Plek Autódromo Internacional Nelson Piquet, Rio de Janeiro, Brasilië
Baan Permanente renbaan
5.031 km (3.126 mi)
Afstand 61 rondtes, 306.891 km (190.693 mi)
WeerSonnig
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Honda
Tyd 1:26.128
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Brasilië Nelson Piquet Williams-Honda
Tyd 1:33.861 op rondte 41
Podiumplekke
Eerste Vlag van Frankryk Alain Prost McLaren-TAG
Tweede Vlag van Brasilië Nelson Piquet Williams-Honda
Derde Vlag van Swede Stefan Johansson McLaren-TAG


Die 1987 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 12 April op die Autódromo Internacional Nelson Piquet in Rio de Janeiro, Brasilië plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Die wedren oor 61 rondtes is deur die Fransman Alain Prost in 'n McLaren-Honda gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne