Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 9 van 16 in die 1987 Formule Een-seisoen | ||
![]() | ||
Datum | 9 Augustus 1987 | |
Plek | Hungaroring, Mogyoród, Hongarye | |
Baan | Permanente renfasiliteit 4.014 km (2.495 mi) | |
Afstand | 76 rondtes, 305.064 km (189.620 mi) | |
Weer | Droog | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | ![]() |
Williams-Honda |
Tyd | 1:28.047 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | ![]() |
Williams-Honda |
Tyd | 1:30.149 op rondte 65 (rondte rekord) | |
Podiumplekke | ||
Eerste | ![]() |
Williams-Honda |
Tweede | ![]() |
Lotus-Honda |
Derde | ![]() |
McLaren-TAG |
Die 1987 Formule Een Hongaarse Grand Prix is op 9 Augustus 1987 op die Hungaroring, 'n renbaan in Mogyoród, Boedapest, Hongarye gehou. Die wedren is deur die Brasiliaanse renjaer Nelson Piquet in 'n Williams-Honda gewen.