1988 Brasiliaanse Grand Prix

  1988 Brasiliaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 16 in die 1988 Formule Een-seisoen

Datum 3 April 1988
Amptelike naam 17º Grande Premio do Brasil
Plek Autódromo Internacional Nelson Piquet, Rio de Janeiro, Brasilië
Baan Permanente renbaan
5.031 km (3.126 mi)
Afstand 60 rondtes, 301.860 km (187.567 mi)
Beplande afstand61 rondtes, 306.891 km (190.693 mi)
WeerWarm en bewolk
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
Tyd 1:28.096
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Oostenryk Gerhard Berger Ferrari
Tyd 1:32.943 op rondte 45
Podiumplekke
Eerste Vlag van Frankryk Alain Prost McLaren-Honda
Tweede Vlag van Oostenryk Gerhard Berger Ferrari
Derde Vlag van Brasilië Nelson Piquet Lotus-Honda


Die 1988 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 3 April op die Autódromo Internacional Nelson Piquet in Rio de Janeiro, Brasilië plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Die wedren oor 60 rondtes is deur die Fransman Alain Prost in 'n McLaren-Honda gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne