1989 Brasiliaanse Grand Prix

  1989 Brasiliaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 16 in die 1989 Formule Een-seisoen

Datum 26 Maart 1989
Amptelike naam XVIII Grande Prêmio do Brasil
Plek Autódromo José Carlos Pace
São Paulo, Brasilië
Baan Permanente renbaan
5.031 km (3.126 mi)
Afstand 61 rondtes, 306.891 km (190.693 mi)
WeerBaie warm en droog
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
Tyd 1:25.302
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Italië Riccardo Patrese Williams-Renault
Tyd 1:32.507 op rondte 47
Podiumplekke
Eerste Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Ferrari
Tweede Vlag van Frankryk Alain Prost McLaren-Honda
Derde Vlag van Brasilië Maurício Gugelmin March-Judd

Die 1989 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 26 Maart op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Die wedren oor 61 rondtes is deur die Brit Nigel Mansell in 'n Ferrari gewen, met die Fransman Alain Prost tweede in 'n McLaren-Honda.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne