Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 3 van 16 in die 1990 Formule Een-seisoen | ||
![]() | ||
Datum | 13 Mei 1990 | |
Amptelike naam | 10o Gran Premio di San Marino | |
Plek | Autodromo Enzo e Dino Ferrari Imola, Emilia-Romagna, Italië | |
Baan | Permanente renfasiliteit 5.040 km (3.132 mi) | |
Afstand | 61 rondtes, 307.44 km (191.034 mi) | |
Weer | Warm, droog, sonnig | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | ![]() |
McLaren-Honda |
Tyd | 1:23.220 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | ![]() |
Benetton-Ford |
Tyd | 1:27.156 op rondte 60 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | ![]() |
Williams-Renault |
Tweede | ![]() |
McLaren-Honda |
Derde | ![]() |
Benetton-Ford |
Die 1990 Formule 1 San Marino Grand Prix is op 13 Mei op die Autodromo Enzo e Dino Ferrari in Imola, Italië gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Riccardo Patrese in 'n Williams-Renault gewen.