1991 Brasiliaanse Grand Prix

  1991 Brasiliaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 2 van 16 in die 1991 Formule Een-seisoen

Datum 24 Maart 1991
Amptelike naam XXIII Grande Prêmio do Brasil
Plek Autódromo José Carlos Pace
São Paulo, Brasilië
Baan Permanente renbaan
4.325 km (2.687 mi)
Afstand 71 rondtes, 307.075 km (190.808 mi)
WeerBewolk, reënbuie later. Temperatuur: 29.4°C
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
Tyd 1:16.392
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Williams-Renault
Tyd 1:20.436 op rondte 35
Podiumplekke
Eerste Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
Tweede Vlag van Italië Riccardo Patrese Williams-Renault
Derde Vlag van Oostenryk Gerhard Berger McLaren-Honda


Die 1991 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 24 Maart 1991 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is die eerste keer deur die plaaslike renjaer, Ayrton Senna, in 'n McLaren-Honda gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne