Die 1991 Formule Een Japannese Grand Prix is op 20 Oktober 1991 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Suzuka, Japan gehou. Dit was die vyftiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Gerhard Berger in 'n McLaren-Honda gewen.
Developed by Nelliwinne