1991 San Marino Grand Prix

  1991 San Marino Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 3 van 16 in die 1991 Formule Een-seisoen

Datum 28 April 1991
Amptelike naam XI Gran Premio di San Marino
Plek Autodromo Enzo e Dino Ferrari
Imola, Emilia-Romagna, Italië
Baan Permanente renfasiliteit
5.040 km (3.132 mi)
Afstand 61 rondtes, 307.440 km (191.034 mi)
WeerNat wegsprong, droog later
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
Tyd 1:21.877
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Oostenryk Gerhard Berger McLaren-Honda
Tyd 1:26.531 op rondte 55
Podiumplekke
Eerste Vlag van Brasilië Ayrton Senna McLaren-Honda
Tweede Vlag van Oostenryk Gerhard Berger McLaren-Honda
Derde Vlag van Finland JJ Lehto Dallara-Judd


Die 1991 Formule 1 San Marino Grand Prix is op 28 April 1991 op die Autodromo Enzo e Dino Ferrari in Imola, Italië gehou. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Ayrton Senna in 'n McLaren-Honda gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne