1993 Australiese Grand Prix

Die 1993 Formule Een Australiese Grand Prix is op 7 November 1993 in Adelaide, Australië, gehou. Dit was die laaste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur die Brasiliaan Ayrton Senna in 'n McLaren-Ford gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne