Die 1993 Formule 1 Italiaanse Grand Prix is op 12 September 1993 op die Autodromo Nazionale Monza gehou. Die wedren is deur Damon Hill in 'n Williams-Renault gewen.
Developed by Nelliwinne