1995 Brasiliaanse Grand Prix

  1995 Brasiliaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 17 in die 1995 Formule Een-seisoen

Datum 26 Maart 1995
Amptelike naam XXV Grande Prêmio do Brasil
Plek Autódromo José Carlos Pace
Interlagos, São Paulo, Brasilië
Baan Permanente renbaan
4.325 km (2.687 mi)
Afstand 71 rondtes, 307.075 km (190.808 mi)
WeerBewolk
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Williams-Renault
Tyd 1:20.081
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Duitsland Michael Schumacher Benetton-Renault
Tyd 1:20.921 op rondte 51
Podiumplekke
Eerste Vlag van Duitsland Michael Schumacher Benetton-Renault
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Williams-Renault
Derde Vlag van Oostenryk Gerhard Berger Ferrari

Die 1995 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 26 Maart 1995 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is deur die Duitser Michael Schumacher in 'n Benetton-Renault gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne