Die 1997 Formule 1 Italiaanse Grand Prix is op 7 September 1997 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Die wedren is deur David Coulthard in 'n McLaren-Mercedes gewen.
Developed by Nelliwinne