Die 2000 Formule Een Kanadese Grand Prix is op 18 Junie 2000 op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada gehou. Dit was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Michael Schumacher in sy Ferrari gewen.
Developed by Nelliwinne