2000 Super 12 | |
![]() | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | ![]() ![]() ![]() |
---|---|
Kampioen | ![]() |
Wedstryde gespeel | 69 |
Drieë gedruk | 380 (gem. 5.507 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 194 Stirling Mortlock (Brumbies) ![]() |
Meeste drieë gedruk | 13 Andrew Walker (Brumbies) ![]() |
Die 2000 Super 12-seisoen het in Februarie 2000 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 27 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.