2001 Mars Odyssey | |
---|---|
Kunstenaarsvoorstelling van die 2001 Mars Odyssey
| |
Operateur | Nasa |
Soort tuig | Wenteltuig |
Satelliet van | Mars |
Gelanseer | 7 April 2001 |
Begin wentel | 24 Oktober 2001 |
Lanseringsvuurpyl | Delta II 7425 |
Duur van sending | Aanvanklik tot Aug. 2004 (Tans: 10 jaar+) |
Massa | 376 kg |
Wentelperiode | 1,964 uur |
Webtuiste | Mars Odyssey: Oorsig |
2001 Mars Odyssey is ’n verkenningstuig wat om die planeet Mars wentel. Dit is op 7 April 2001 gelanseer en het op 24 Oktober 2001 om Mars begin wentel.