Die 2001 Formule 1 Spaanse Grand Prix is op 29 April 2001 op die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou. Dit was die vyfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Michael Schumacher van Ferrari gewen.
Developed by Nelliwinne