2001 Super 12-seisoen

2001 Super 12
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Australië Brumbies (1ste titel)
Wedstryde gespeel 69
Drieë gedruk 371  (gem. 5.377 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 153 Braam van Straaten (Stormers) Vlag van Suid-Afrika
Meeste drieë gedruk 8 Andrew Walker (Brumbies) Vlag van Australië
8 Aisea Tuilevu (Highlanders) Vlag van Nieu-Seeland

Die 2001 Super 12-seisoen het in Februarie 2001 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 26 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne