2003 Japannese Grand Prix

Die 2003 Formule Een Japannese Grand Prix is op 12 Oktober 2003 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Suzuka, Japan gehou. Dit was die sestiende en laaste wedren van die seisoen, en is deur Rubens Barrichello in sy baas se Ferrari gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne