2006 Kanadese Grand Prix

Die 2006 Formule Een Kanadese Grand Prix is op 25 Junie 2006 op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada gehou. Dit was die negende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in sy Renault gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne