2007 Chinese Grand Prix

Die 2007 Formule Een Chinese Grand Prix is op 7 Oktober 2007 op die Shanghai Internasionale Renbaan in China gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Kimi Räikkönen in 'n Ferrari gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne