![]() | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 16 Maart 2008 | |
Plek | Albert Park-straatrenbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ![]() |
McLaren-Mercedes |
Tyd | 1:26.714 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Heikki Kovalainen | McLaren-Mercedes |
Tyd | 1:27.418 (rondte 43 van 58) | |
Podium | ||
1 | ![]() |
McLaren-Mercedes |
2 | ![]() |
BMW-Sauber |
3 | ![]() |
Williams-Toyota |
Die 2008 Formule Een Australiese Grand Prix is op 16 Maart 2008 in Melbourne, Australië, gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy McLaren-Mercedes gewen.