2008 Chinese Grand Prix

Die 2008 Formule Een Chinese Grand Prix is op 19 Oktober 2008 op die Shanghai Internasionale Renbaan in China gehou. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in 'n McLaren-Mercedes gewen.

Eerste kuipestop vir Fernando Alonso tydens die ren.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne