Die 2008 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 2 November 2008 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die agtiende en finale wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Felipe Massa in sy Ferrari gewen.
Developed by Nelliwinne