Die 2010 Formule Een Bahreinse Grand Prix is op 14 Maart 2010 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Sakhir, Bahrein gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in sy Ferrari gewen.
Developed by Nelliwinne