Die 2010 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 12 September 2010 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso vir Ferrari gewen.
Developed by Nelliwinne