2010 Japannese Grand Prix

Die 2010 Formule Een Japannese Grand Prix is op 10 Oktober 2010 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in 'n Red Bull-Renault gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne