Die 2010 Formule Een Kanadese Grand Prix is op 13 Junie 2010 op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada gehou. Dit was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy McLaren-Mercedes gewen.
Developed by Nelliwinne