Die 2011 Formule Een Maleisiese Grand Prix is op 10 April 2011 in Sepang, Maleisië, gehou. Dit was die tweede wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy Red Bull-Renault gewen.
Developed by Nelliwinne