![]() | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 17 Maart 2013 | |
Plek | Albert Park-straatrenbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ![]() |
Red Bull Racing-Renault |
Tyd | 1:27.407 | |
Vinnigste Ronde | ||
Coureur | ![]() |
Lotus-Renault |
Tyd | 1:29.274 (rondte 56) | |
Podium | ||
1 | ![]() |
Lotus-Renault |
2 | ![]() |
Ferrari |
3 | ![]() |
Red Bull-Renault |
Die 2013 Formule Een Australiese Grand Prix is op 17 Maart 2013 in Melbourne, Australië, gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Kimi Räikkönen in sy Lotus-Renault gewen.