2014 Curriebeker Premierafdeling

2014
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Die Absa Curriebeker se amptelike logo.
Verdedigende kampioene Natalse Haaie (7de titel)
Kampioene Westelike Provinsie
Wedstryde gespeel   43
Drieë gedruk 258  (gemiddeld 6 per wedstryd)
Meeste punte 123 Jacques-Louis Potgieter (Blou Bulle)
Meeste drieë 9 Jaco Kriel (Leeus)

Die 2014 Absa Curriebeker is ’n rugbykompetisie wat in 2014 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook is. Dit was die 76ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Westelike Provinsie met 33–19 in die 2013 eindstryd op Nuweland verslaan. Die eindstryd is op 25 Oktober 2014 beslis.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne