![]() | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 15 Maart 2015 | |
Plek | Albert Park-straatrenbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ![]() |
Mercedes |
Tyd | 1:26.327 | |
Vinnigste Ronde | ||
Renjaer | ![]() |
Mercedes |
Tyd | 1:30.945 (rondte 50) | |
Podium | ||
1 | ![]() |
Mercedes |
2 | ![]() |
Mercedes |
3 | ![]() |
Ferrari |
Die 2015 Formule Een Australiese Grand Prix is op 15 Maart 2015 in Melbourne Australië gehou. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes gewen.