2016 Verenigde State Grand Prix

Vlag van Verenigde State van Amerika 2016 Formule Een Verenigde State Grand Prix
Datum 23 Oktober 2016
Plek Circuit of the Americas
Voorste wegspring
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:34.999
Vinnigste ronde
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:39.877 (rondte 55)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Nico Rosberg Mercedes AMG
3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer

Die 2016 Formule Een Verenigde State Grand Prix het op 23 Oktober 2016 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas plaasvind. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Mercedesjaer Nico Rosberg het die F1-Wêreldbestuurderskampioenskap gelei met 'n voorsprong van 33 punte oor spanmaat Lewis Hamilton. Mercedes het 'n onaantasbare voorsprong van 208 punte oor Red Bull Racing in die F1-Wêreldvervaardigerskampioenskap gehad.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne