![]() | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 31 Julie 2016 | |
Plek | Hockenheim-renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ![]() |
Mercedes AMG |
Tyd | 1:14.363 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | ![]() |
Red Bull-TAG Heuer |
Tyd | 1:18.442 (rondte 48 van 67) | |
Podium | ||
1 | ![]() |
Mercedes AMG |
2 | ![]() |
Red Bull-TAG Heuer |
3 | ![]() |
Red Bull-TAG Heuer |
Die 2016 Formule Een Duitse Grand Prix (Duits: 2016 Großer Preis von Deutschland) is op 31 Julie 2016 op Hockenheim beslis. Dit was die 947ste wedren van die Wêreldbeker-Formule Een wat sedert 1950 gejaag is. Dit was ook die 62ste uitgawe van die Duitse Grand Prix in die wêreldkampioenskap van Formule 1, en die twaalfde rondte van die kampioenskap in 2016. Die wedren het sonder voorval verloop en is deur Lewis Hamilton in sy Mercedes AMG, sy sesde van dié seisoen, gewen.
Die 2016 Duitse Grand Prix keer na die F1-kalender terug, nadat dit in 2015 gekanselleer is. In 2016 het dit die vyf-en-dertigste keer plaasgevind op Hockenheim, waar dit afwisselend met die Nürburgring gehou word sedert 1970.