![]() Maleisiese Grand Prix | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 2 Oktober 2016 | |
Plek | Sepang Internasionale Renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ![]() |
Mercedes AMG |
Tyd | 1:32.850 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | ![]() |
Mercedes AMG |
Tyd | 1:36.424 (rondte 44) | |
Podium | ||
1 | ![]() |
Red Bull-TAG Heuer |
2 | ![]() |
Red Bull-TAG Heuer |
3 | ![]() |
Mercedes AMG |
Die 2016 Formule Een Maleisiese Grand Prix het op 2 Oktober 2016 op die Sepang Internasionale Renbaan in Maleisië plaasgevind. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is gewen deur Daniel Ricciardo in 'n Red Bull-TAG Heuer.