2017 Bahreinse Grand Prix

2017 Formule 1 Gulf Air Bahreinse Grand Prix
Datum 16 April 2017
Plek Bahrein Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:28.769
Vinnigste ronde
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:32.798 in ronde 46
Podium
1 Sebastian Vettel Ferrari
2 Lewis Hamilton Mercedes AMG
3 Valtteri Bottas Mercedes AMG

Die 2017 Formule Een Bahreinse Grand Prix het op 16 April 2017 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Bahrein plaasgevind. Dit was die derde wedren van die kampioenskapseisoen gewees en is deur Sebastian Vettel in sy fabrieks-Ferrari gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne