2017 Formule Een Verenigde State Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 22 Oktober 2017 | |
Plek | Circuit of the Americas | |
Voorste wegspring | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:33.108 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Sebastian Vettel | Ferrari |
Tyd | 1:37.766 (rondte 51 van 56) | |
Podium | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
2 | Sebastian Vettel | Ferrari |
3 | Kimi Räikkönen | Ferrari |
Die 2017 Formule Een Verenigde State Grand Prix het op 22 Oktober 2017 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas plaasgevind. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.