2018 Formule 1 Rolex Australiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 25 Maart 2018 | |
Plek | Albert Park-straatrenbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:21.164 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer |
Tyd | 1:25.945 (rondte 54 van 58) | |
Podium | ||
1 | Sebastian Vettel | Ferrari |
2 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
3 | Kimi Räikkönen | Ferrari |
Die 2018 Formule Een Australiese Grand Prix het op 25 Maart 2018 by die Albert Park-straatrenbaan in Melbourne, Australië plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die 2018-kampioenskapseisoen gewees.