![]() | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 11 November 2018 | |
Plek | Autódromo José Carlos Pace | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ![]() |
Mercedes |
Tyd | 1:07.281 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaar | ![]() |
Mercedes |
Tyd | 1:10.540 (rondte 65 van 71) | |
Podium | ||
1 | ![]() |
Mercedes |
2 | ![]() |
Red Bull-TAG Heuer |
3 | ![]() |
Ferrari |
Die 2018 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix is op 11 November 2018 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië beslis. Dit was die twintigste en voorlaaste wedren van die kampioenskapseisoen gewees.