![]() | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 15 April 2018 | |
Plek | Shanghai Internasionale Renbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ![]() |
Ferrari |
Tyd | 1:31.095 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | ![]() |
Red Bull-TAG Heuer |
Tyd | 1:35.785 (rondte 55 van 56) | |
Podium | ||
1 | ![]() |
Red Bull-TAG Heuer |
2 | ![]() |
Mercedes AMG |
3 | ![]() |
Ferrari |
Die 2018 Formule Een Chinese Grand Prix is op 15 April op die Shanghai Internasionale Renbaan gehou. Dit was die derde wedren van die 2018-kampioenskapseisoen, en is deur die Australiër Daniel Ricciardo in 'n Red Bull-TAG Heuer gewen.