2018 Duitse Grand Prix

Formula 1 Emirates
Grosser Preis von Deutschland 2018
Datum 22 Julie 2018
Plek Hockenheim-renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:11.212
Vinnigste ronde
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:15.545
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Kimi Räikkönen Ferrari

Die 2018 Formule Een Duitse Grand Prix het op 22 Julie 2018 op die Hockenheim-renbaan in Duitsland plaasgevind. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne