2020 Eifelse Grand Prix

Vlag van Duitsland Eifelse Grand Prix 2020
Datum 11 Oktober 2020
Plek Nürburgring
Voorste wegspringplek
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:25.269
Vinnigste rondte
Renjaer Max Verstappen Red Bull-Honda
Tyd 1:28.139 (rondte 60)
Podiumplekke
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Max Verstappen Red Bull-Honda
3 Daniel Ricciardo Renault

Die 2020 Formule Een Eifelse Grand Prix is op 11 Oktober 2020 op die Nürburgring in Duitsland gehou. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen, en die eerste keer sedert 2013 wat 'n F1-kampioenskapsren by die Nürburgring gehou is. In die 2013 Duitse Grand Prix het Sebastian Vettel in 'n Red Bullmotor koning gekraai gevolg deur Kimi Räikkönen en Romain Grosjean beide in Lotus-Renaultmotors.[1]

  1. (en) "FORMULA 1 GROSSER PREIS VON DEUTSCHLAND 2013 - RACE RESULT". www.formula1.com. Formule 1. Besoek op 10 Oktober 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne