2020 Oostenrykse Grand Prix

Formula 1 Rolex Großer Preis von Österreich 2020
Datum 5 Julie 2020
Plek Red Bull Ring
Voorste wegspringplek
Renjaer Valtteri Bottas Mercedes AMG
Tyd 1:02.939
Vinnigste ronde
Renjaer Lando Norris McLaren-Renault
Tyd 1:07.475 (ronde 71 van 71)
Podium
1 Valtteri Bottas Mercedes AMG
2 Charles Leclerc Ferrari
3 Lando Norris McLaren-Renault

Die 2020 Formule Een Oostenrykse Grand Prix is op 5 Julie 2020 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die eerste wedren van die veranderde kampioenskapseisoen gewees.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne