Formula 1 Emirates Grand Prix de France 2021 | ||
---|---|---|
Datum | 20 Junie 2021 | |
Plek | ||
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
Tyd | 1:29.990 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
Tyd | 1:36.404 op rondte 36 | |
Podium | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
2 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
3 | Sergio Pérez | Red Bull-Honda |
Die 2021 Formule Een Franse Grand Prix is op 20 Junie 2021 op die Paul Ricard-renbaan gehou. Die was die sewende wedren van die kampioenskap gewees. Die wedren is deur Max Verstappen in sy Red Bull-Honda gewen, en al die deelnemers kon die ren voltooi.