![]() | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 10 Julie 2022 | |
Plek | Red Bull Ring | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ![]() |
Red Bull |
Tyd | 1:04.984 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | ![]() |
Red Bull |
Tyd | 1:07.275 (rondte 62 van 71) | |
Podium | ||
1 | ![]() |
Ferrari |
2 | ![]() |
Red Bull-RBPT |
3 | ![]() |
Mercedes |
Die 2022 Formule Een Oostenrykse Grand Prix is op 10 Julie 2022 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
'n Snelkwalifikasie is by die hierdie Grand Prix gehou. Dit is amper dieselfde as 'n normale ren, met die groot verskil dat die snelkwalifikasie korter is, 'n afstand van ongeveer 100 kilometer wat ongeveer 25 tot 30 minute duur.