![]() | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 4 Junie 2023 | |
Plek | Circuit de Barcelona-Catalunya | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ![]() |
Red Bull-Honda RBPT |
Tyd | 1:12.272 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | ![]() |
Red Bull-Honda RBPT |
Tyd | 1:16.330 (rondte 61 van 66) | |
Podium | ||
1 | ![]() |
Red Bull-Honda RBPT |
2 | ![]() |
Mercedes |
3 | ![]() |
Mercedes |
Die 2023 Formule Een Spaanse Grand Prix (amptelik Formula 1 AWS Gran Premio De España 2023) is op 4 Junie 2023 op die Circuit de Barcelona-Catalunya in Montmeló, Spanje gehou. Dit was die sewende wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is deur Max Verstappen in 'n Red Bull-Honda RBPT gewen.
Vir die eerste keer sedert 2006 is die baan sonder die oorkruising in die laaste sektor gebruik. Hierdie weergawe van die baan is amptelik deur die FIA gehomologeer.[1]
Met Lewis Hamilton (ses keer), Max Verstappen en Fernando Alonso (elkeen twee keer), het drie voormalige wenners aan hierdie Grand Prix deelgeneem.